Hou Die Lading Reg
Hoe om na jou ekstra battery te kyk Met die Paasvakansie agter die rug, is die kans goed dat jou ekstra battery ’n bietjie instandhoudingswerk nodig het. Jou battery doen dalk permanente skade op terwyl jy hier lees! Maar moenie bekommerd wees nie – daar’s nog tyd om jou battery te red en sy lewe …




